Swak – Learn Afrikaans kids Review

Wat 'n uiterse swak produk. 'n Ware mors van geld. Daar is baie beter, gratis Afrikaanse apps daarbuite. Spelfoute (alphabet ipv alfabet) en Engelse flitskaarte word gebruik. Eerste kleur wat geleer word is "beige" asof my 2jarige dit moet leer voor wit, rooi en blou. Geen moeite gedoen deur die ontwikkelaar nie, dit klink asof dit die programmeerder is wat die kommentaar op die flitskaarte doen. Geen kind gaan hierdie app gebuik vir baie lank nie. Ek kry die indruk hierdie app is geskryf om vinnig geld te probeer maak eerder as om 'n goeie produk te verskaf.
Review by Anton19800626 on Learn Afrikaans kids.

All Learn Afrikaans kids Reviews


Other Reviews