Bobaas Poker HD Icon
Download Bobaas Poker HD

Bobaas Poker HD

Kom voel die sensasie om in 'n casino to wees, sonder om die huis te verlaat. Dit maak nie saak of jy 'n ervare speler of 'n nuweling is nie, (Bobaas Poker HD) bied 'n realistiese ervaring op verskillende vlakke! Nooi gerus jou vriende om saam te speel!
Category Price Seller Device
Games Free Artrix Limited iPad

1. Gratis app, jy kan met jou Facebook account ook speel!
2. Kontant tafels, sit n 'go tafels en daaglikse toernooie!
3. Duisende van aanlyn spelers elke dag!
4. Speel met vriende en maak nuwes!
5. Kyk waar jou vriende is en speel 'n game saam met hulle - enige tyd!

Reviews

Reviews not available.