Blokaspaai Icon
Download Blokaspaai

Blokaspaai

Die wêreld se eerste Afrikaanse Blokraai-applikasie vir iOS 7.
Category Price Seller Device
Entertainment Free Shine Interactive cc iPhone, iPad, iPod

--- Neem asseblief 'n oomblik en gradeer ons app op die AppStore... Dit beteken ongelooflik baie vir ons! ---

(For the English equivalent of this app, take a look at BlockiSpy)

Blokaspaai bied 'n nuwe dimensie aan 'n ou gunstelingtydverdryf. Spesiaal ontwerp om maklik in te vul sonder onnodige tierlantyntjies en fieterjasies.

Geniet ons eerste BonusBoek gratis ingesluit by Blokaspaai. Die Blokaspaai-span sorg vir 'n splinternuwe uitgawe elke maand. Van Suid-Afrika se bekendste opstellers publiseer gereeld hulle eie boeke teen sakpaspryse. Jy sal vir seker nooit sonder 'n kopkrap-lekkerte sit nie.

Hoogtepunte

• Gemaklik om in te vul
• Rustige, kalmerende ontwerp
• Leidrade word bo die sleutelbord ge-eggo
• Verleen hulp wanneer jy vasbrand
• Vee jou blokraai uit om oor en oor in te vul
• Nuwe boeke maandeliks beskikbaar
• Hierdie applikasie benut In-App koopfunksies

NB: Die minimum vereiste is iOS 7.0.


The world's first ever Afrikaans Arrow crossword application for iOS 7.

Blokaspaai offers a new dimension to an old favourite pastime. Designed especially for easy filling without unnecessary knick-knacks.

Enjoy your first bonus book free. The Blokaspaai team ensures a new edition every month. Some of South Africa's best crossword compiler's work is frequently available at bargain prices. You will never be without a puzzler to keep you occupied.

Highlights

• Easy to fill in
• Relaxing design
• Clues echoed above the keyboard
• Cheat function available
• Clear your crossword to enjoy again and again
• New books available monthly
• This app utilises In-App Purchase

Note: The minimum requirement is iOS 7.0.

Reviews

Reviews not available.